Alan Thicke

Alan Thicke
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Alan Willis Jeffrey
Geboorte (1947-03-01)1 Maart 1947
Sterfte 13 Desember 2016 (op 69)
Nasionaliteit Kanadees
Kinders 3,
Beroep(e) Akteur en skrywer
Aktiewe jare 1969–2016
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Alan Thicke (1 Maart 1947 – 13 Desember 2016) was 'n Kanadese akteur en skrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Raising Helen (2004), The Goods: Live Hard, Sell Hard (2009), en That's My Boy (2012), en in die televisiereeks Growing Pains (1985).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search